| Gebruik sleutelwoorde oor jou onderwerp vir 'n meer suksesvolle soektog |
|
Moeg daarvoor om te sukkel om inligting vir jou skooltake te kry? Werk jou ouers en kan nie betyds by die biblioteek vir jou inligting kry nie? Take vir Skole bied 'n oplossing vir jou probleem: ons verskaf die nodige inligting om 'n taak of werkstuk te voltooi. LET WEL: dit is nie uitgewerkte take maar slegs inligting om jou te help om die taak te voltooi.
Subskripsiefooie vir 2012
Laerskoolwebwerf: R280 (hele jaar)
Hoërskoolwebwerf: Ongelukkig word geen nuwe inskrywings vanaf Januarie 2012 aanvaar aangesien die Hoërskool gedeelte gaan uitfaseer.
LET WEL: alle bestaande Hoërskool lede sal nog gehelp.
Laat asseblief 12 uur vir aktivering.
Skole: Aansluitingskoste word op 'n glyskaal uitgewerk, stuur gerus 'n epos vir besonderhede
Onthou: Alle fooie is geldig vir 'n jaar (12 maande), ongeag die maand van aansluiting bv. Mei 2011 - Mei 2012
Jammer dat ons geen kontak nommer verskaf, die rede is dat die spanlede regoor die land versprei is en deur die wonder van tegnologie gebind word. Ons is egter gereeld aanlyn, stuur gerus 'n epos of faks.
Aanlyn ure:
Maandae -Vrydae: 9:00 - 16:00
Saterdae: 9:00 - 12:00
Epos vir enige navrae: navrae@takevirskole.co.za
Faks nr: 086 565 5831
|