Take vir Skole

 Tuis
 Voorbeelde van ons dokumente
 
Teken in

U is nie ingeteken nie
Gebruikernaam
Wagwoord
 
Grade 1-7 Vakke

Ekonomie en Bestuurswetenskap
Kuns en Kultuur
Lewens Oriëntering
Natuurwetenskap
Sosiale Wetenskap
Sport
Tale
Tegnologie
Wiskunde

Grade 8-12 Vakke

Ekonomie- en Bestuurswetenskap
Kuns en Kultuur
Lewensorientering
Natuurlike Wetenskappe
Sosiale Wetenskappe
Sport
Taal
Tegnologie
Toerisme
Wiskunde
 
Tegnologie

Nadele van elektroniese toestelle

Een van die groot nadele wat aangespreek moet word, is die omgewings faktor; hoe meer gevorderd die elektronika is, hoe meer vernietigend dit kan vir die natuur wees. Ten einde elektroniese fasiliteite te skep en instand te hou, gebruik ons verskillende tipes hulpbronne, en hetsy dit hernubaar of nie is, het dit ‘n uitwerking op die omgewing.

Dokumente