Take vir Skole

 Tuis
 Voorbeelde van ons dokumente
 

Teken in

U is nie ingeteken nie
Gebruikernaam
Wagwoord
 

Grade 1-7 Vakke

Ekonomie en Bestuurswetenskap
Kuns en Kultuur
Lewens Oriëntering
Natuurwetenskap
Sosiale Wetenskap
Sport
Tale
Tegnologie
Wiskunde

Grade 8-12 Vakke

Ekonomie- en Bestuurswetenskap
Kuns en Kultuur
Lewensorientering
Natuurlike Wetenskappe
Sosiale Wetenskappe
Sport
Taal
Tegnologie
Toerisme
Wiskunde
 

Natuurwetenskap


Ketamine

Terug na Dwelms

Ketamine word verkoop as ‘n poeier of in vloeibare vorm. In sy poeiervorm kan dit ingeasem, ingespuit, of per mond ingeneem word. Dit is ook moontlik om die dwelm te rook in 'n sigaret of pyp, gewoonlik gemeng met dagga en tabak.


Dokumente

Ketamine

Ketamine wat onwettig verkoop word, is afkomstig uit gedeflekteerde, wettige verskaffers en semi-wettige verskaffers, of diefstal, hoofsaaklik van veeartsenykundige klinieke.