Tropiese reënwoude is warm, nat woude met baie groot bome. In die meeste tropiese reënwoude, reën dit elke dag.
Tropiese reënwoude is warm, nat woude met baie groot bome. In die meeste tropiese reënwoude, reën dit elke dag. Tropiese reënwoude groei in 'n smal area, naby die ewenaar. Hulle kom voor in Afrika, Asië, Australië en Suid-en Sentraal-Amerika.